Numeri 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+ Josua 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarop het Josua, die seun van Nun, in die geheim uit Sittim+ twee manne as spioene uitgestuur en gesê: “Gaan, bekyk die land en Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gaan bly.
25 En Israel het in Sittim gebly.+ Toe het die volk onsedelike gemeenskap met die dogters van Moab begin hou.+
2 Daarop het Josua, die seun van Nun, in die geheim uit Sittim+ twee manne as spioene uitgestuur en gesê: “Gaan, bekyk die land en Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gaan bly.