Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En wanneer hulle op die ramshoring blaas, wanneer julle die geluid van die horing hoor, moet die hele volk ’n groot oorlogskreet aanhef;+ en die muur van die stad sal inmekaarstort,+ en die volk moet opgaan, elkeen reg voor hom uit.”

  • Josua 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Josua het die volk beveel+ en gesê: “Julle moenie skreeu of julle stem laat hoor nie, en geen woord moet uit julle mond uitkom nie tot die dag dat ek vir julle sê: ‘Skreeu!’ Dan moet julle skreeu.”+

  • 2 Kronieke 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die manne van Juda het ’n oorlogskreet aangehef.+ En toe die manne van Juda ’n oorlogskreet aanhef, het die ware God Jeroʹbeam en die hele Israel voor Abiʹa+ en Juda verslaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel