Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 27:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “‘Maar niks wat gewy is, wat ’n man aan Jehovah wy om vernietig te word,+ van alles wat syne is, of dit uit mense of diere of uit die grond van sy besitting is, mag verkoop word nie, en niks wat gewy is, mag teruggekoop word nie.+ Dit is iets hoogheiligs vir Jehovah.

  • Numeri 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het Jehovah na Israel se stem geluister en die Kanaäniete oorgegee; en hulle het hulle en hulle stede aan vernietiging oorgegee. Daarom het hulle die plek Horma genoem.+

  • Deuteronomium 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah jou God sal hulle beslis aan jou oorlewer, en jy moet hulle verslaan.+ Jy moet hulle vir seker aan vernietiging oorgee.+ Jy mag geen verbond met hulle sluit en geen guns aan hulle betoon nie.+

  • Deuteronomium 20:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar van die stede van hierdie volke wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, mag jy niks wat asemhaal, laat lewe nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel