Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het Josua, die seun van Nun, in die geheim uit Sittim+ twee manne as spioene uitgestuur en gesê: “Gaan, bekyk die land en Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gaan bly.

  • Matteus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Salmon het die vader geword van Boas by Ragab;+

      Boas het die vader geword van Obed by Rut;+

      Obed het die vader geword van Isai;+

  • Hebreërs 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Deur geloof het Ragab,+ die hoer, nie omgekom saam met dié wat ongehoorsaam was nie, omdat sy die spioene vreedsaam ontvang het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel