Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die stad moet iets word wat aan vernietiging oorgegee is;+ dit met alles wat daarin is, behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die boodskappers weggesteek het wat ons uitgestuur het.+

  • Matteus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Salmon het die vader geword van Boas by Ragab;+

      Boas het die vader geword van Obed by Rut;+

      Obed het die vader geword van Isai;+

  • Hebreërs 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Deur geloof het Ragab,+ die hoer, nie omgekom saam met dié wat ongehoorsaam was nie, omdat sy die spioene vreedsaam ontvang het.+

  • Jakobus 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Is Ragab,+ die hoer, nie ook net so deur werke regverdig verklaar nadat sy die boodskappers gasvry ontvang en hulle met ’n ander pad weggestuur het nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel