23 mag sy lyk nie die hele nag aan die paal bly hang nie;+ maar jy moet hom vir seker dié dag nog begrawe, want iemand wat opgehang is, is deur God vervloek;+ en jy mag jou land, wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee, nie verontreinig nie.+
29 En hy het die koning van Ai+ aan ’n paal gehang, tot die aand toe;+ en net voordat die son ondergegaan het, het Josua die bevel gegee, en toe het hulle sy lyk van die paal afgehaal+ en dit by die ingang van die stadspoort gegooi en ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.