35 “‘Dit was die priesterlike aandeel van Aäron en die priesterlike aandeel van sy seuns uit Jehovah se vuuroffers, op die dag toe hy hulle laat nader kom het+ om Jehovah as priesters te dien,
18“Die priesters, die Leviete, die hele stam Levi, mag geen deel of erfdeel saam met Israel kry nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, ja, sy erfdeel, moet hulle eet.+