2 en hulle het in Silo+ in die land Kanaän met hulle gepraat en gesê: “Jehovah het deur middel van Moses beveel dat stede aan ons gegee moet word om in te woon, tesame met hulle weivelde vir ons mak diere.”+
54 En dit was hulle woonplekke volgens hulle ommuurde kampe in hulle gebied,+ vir die kinders van Aäron wat tot die familie van die Kehatiete+ behoort het, want die lot was hulle s’n.