Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Ook mag die weiveld+ van hulle stede nie verkoop word nie, want dit is vir hulle ’n besitting tot onbepaalde tyd.

  • Numeri 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle uit hulle erflike besitting aan die Leviete stede moet gee+ om in te woon, en hulle moet aan die Leviete die weiveld rondom die stede gee.+

  • Numeri 35:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die weivelde van die stede, wat julle aan die Leviete gee, moet van die stadsmuur af buitentoe duisend el rondom wees.

  • Josua 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want die kinders van Josef het twee stamme geword,+ Manasʹse+ en Eʹfraim;+ en hulle het nie aan die Leviete ’n aandeel in die land gegee nie, behalwe stede+ om in te woon en hulle weivelde vir hulle vee en hulle eiendom.+

  • 1 Kronieke 6:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 So het die kinders van Israel aan die Leviete+ die stede met hulle weivelde+ gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel