Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Ook mag die weiveld+ van hulle stede nie verkoop word nie, want dit is vir hulle ’n besitting tot onbepaalde tyd.

  • Numeri 35:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle uit hulle erflike besitting aan die Leviete stede moet gee+ om in te woon, en hulle moet aan die Leviete die weiveld rondom die stede gee.+

  • Numeri 35:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En julle moet buite die stad aan die oostekant tweeduisend el meet en aan die suidekant tweeduisend el en aan die westekant tweeduisend el en aan die noordekant tweeduisend el, met die stad in die middel. Dit sal vir hulle as weivelde van die stede dien.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel