Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Mag hulle toorn vervloek wees,+ want dit is wreed,+ en hulle grimmigheid, want dit handel hardvogtig.+ Laat ek hulle in Jakob verdeel en laat ek hulle in Israel verstrooi.+

  • Levitikus 25:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “‘Wat die stede van die Leviete met die huise van die stede van hulle besitting betref,+ die terugkoopreg moet tot onbepaalde tyd vir die Leviete geld.+

  • Deuteronomium 18:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Die priesters, die Leviete, die hele stam Levi, mag geen deel of erfdeel saam met Israel kry nie.+ Die vuuroffers van Jehovah, ja, sy erfdeel, moet hulle eet.+

  • Josua 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want die kinders van Josef het twee stamme geword,+ Manasʹse+ en Eʹfraim;+ en hulle het nie aan die Leviete ’n aandeel in die land gegee nie, behalwe stede+ om in te woon en hulle weivelde vir hulle vee en hulle eiendom.+

  • Josua 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en hulle het in Silo+ in die land Kanaän met hulle gepraat en gesê: “Jehovah het deur middel van Moses beveel dat stede aan ons gegee moet word om in te woon, tesame met hulle weivelde vir ons mak diere.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel