Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En die grens het van Baʹäla af weswaarts met ’n boog na die berg Seïr gegaan en het na die noordelike hang van die berg Jeaʹrim, dit wil sê Keʹsalon, geloop; en dit het na Bet-Semes+ afgegaan en na Timna+ geloop.

  • Josua 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en Ajin+ en sy weiveld, en Jutta+ en sy weiveld, Bet-Semes+ en sy weiveld; nege stede uit hierdie twee stamme.

  • 1 Samuel 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En julle moet kyk: as dit met die pad na sy gebied opgaan, na Bet-Semes,+ dan het hy ons hierdie groot kwaad aangedoen; maar so nie, dan sal ons weet dat dit nie sy hand was wat ons aangeraak het nie; ’n ongeluk+ het ons getref.”

  • 1 Kronieke 6:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 en Asan+ met sy weivelde en Bet-Semes+ met sy weivelde;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel