1 Samuel 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En julle moet kyk: as dit met die pad na sy gebied opgaan, na Bet-Semes,+ dan het hy ons hierdie groot kwaad aangedoen; maar so nie, dan sal ons weet dat dit nie sy hand was wat ons aangeraak het nie; ’n ongeluk+ het ons getref.”
9 En julle moet kyk: as dit met die pad na sy gebied opgaan, na Bet-Semes,+ dan het hy ons hierdie groot kwaad aangedoen; maar so nie, dan sal ons weet dat dit nie sy hand was wat ons aangeraak het nie; ’n ongeluk+ het ons getref.”