Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarop het Josua, die seun van Nun, in die geheim uit Sittim+ twee manne as spioene uitgestuur en gesê: “Gaan, bekyk die land en Jeʹrigo.” Toe het hulle gegaan en by die huis gekom van ’n prostituut met die naam Ragab,+ en hulle het daar gaan bly.

  • Josua 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 toe het die waters wat van bo afvloei, bly staan. Dit het soos een dam opgerys,+ baie ver weg by Adam, die stad langs Sartan,+ terwyl dié wat afvloei na die see van die Aʹraba, die Soutsee,+ opgeraak het. Dit is afgesny, en die volk het voor Jeʹrigo deurgetrek.

  • Josua 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jeʹrigo was dig toegesluit weens die kinders van Israel; niemand het uitgegaan en niemand het ingegaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel