Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Later het hy daarvandaan getrek na die bergstreek oos van Bet-El+ en sy tent opgeslaan met Bet-El in die weste en Ai+ in die ooste. Toe het hy daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en die naam van Jehovah begin aanroep.+

  • Josua 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En daar het nie ’n man in Ai en Bet-El oorgebly wat nie agter Israel aan uitgetrek het nie, sodat hulle die stad wyd oopgelaat en Israel agternagesit het.

  • 1 Konings 12:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het hy die een in Bet-El+ geplaas, en die ander het hy in Dan+ gesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel