Rigters 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Maar sy heer het vir hom gesê: “Laat ons nie uitdraai na ’n stad van uitlanders+ wat geen deel van die kinders van Israel is nie; en ons moet verder trek tot by Giʹbea.”+ 1 Samuel 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+
12 Maar sy heer het vir hom gesê: “Laat ons nie uitdraai na ’n stad van uitlanders+ wat geen deel van die kinders van Israel is nie; en ons moet verder trek tot by Giʹbea.”+
26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+