Josua 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+ 1 Samuel 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+ Jesaja 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Hulle het deur die drif getrek, Geba+ is ’n plek waar hulle die nag deurbring, Rama+ het gebewe, Giʹbea+ van Saul het gevlug. Hosea 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “BLAAS ’n horing+ in Giʹbea,+ ’n trompet in Rama! HEF ’n oorlogskreet aan in Bet-Awen+—agter jou, o Benjamin!+
28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+
26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+
29 Hulle het deur die drif getrek, Geba+ is ’n plek waar hulle die nag deurbring, Rama+ het gebewe, Giʹbea+ van Saul het gevlug.
8 “BLAAS ’n horing+ in Giʹbea,+ ’n trompet in Rama! HEF ’n oorlogskreet aan in Bet-Awen+—agter jou, o Benjamin!+