Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Hiram,+ die koning van Tirus, het boodskappers+ na Dawid toe gestuur, en ook sederbome+ en bewerkers van hout en bewerkers van klip vir mure, en hulle het vir Dawid ’n huis begin bou.+

  • Jesaja 23:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En aan die einde van sewentig jaar sal Jehovah sy aandag op Tirus rig, en sy sal terugkeer na haar hoereloon+ en prostitusie pleeg met al die koninkryke van die aarde op die aardbodem.+

  • Handelinge 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hy was in ’n veglustige bui teen die mense van Tirus en van Sidon. Toe het hulle eendragtig na hom toe gekom, en nadat hulle Blastus oorreed het, wat toesig oor die slaapkamer van die koning gehad het, het hulle vrede begin vra, omdat hulle land deur dié van die koning van voedsel voorsien is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel