5En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het sy knegte+ na Salomo toe gestuur, want hy het gehoor dat hulle hom in die plek van sy vader as koning gesalf het; want Hiram was altyd lief vir Dawid.+
8 Daarop het Hiram na Salomo gestuur en gesê: “Ek het gehoor wat u my laat weet het. Ek sal alles doen waarin u behae skep met betrekking tot sederstompe en jenewerstompe.+
14En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het boodskappers na Dawid toe gestuur, en sederstompe+ en muurbouers en bewerkers van hout om vir hom ’n huis te bou.+