Rigters 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Daarna het die kinders van Dan vir hulle die gesnede beeld+ opgerig; en Joʹnatan,+ die seun van Gersom,+ Moses se seun, hy en sy seuns het vir die stam van die Daniete priesters geword tot die dag dat die land in ballingskap weggevoer is.+
30 Daarna het die kinders van Dan vir hulle die gesnede beeld+ opgerig; en Joʹnatan,+ die seun van Gersom,+ Moses se seun, hy en sy seuns het vir die stam van die Daniete priesters geword tot die dag dat die land in ballingskap weggevoer is.+