27 Wat hulle betref, hulle het geneem wat Miga gemaak het en die priester+ wat syne geword het, en hulle het verder getrek na Laïs,+ teen ’n rustige en niksvermoedende volk.+ En hulle het hulle met die skerpte van die swaard geslaan,+ en die stad het hulle met vuur verbrand.+