Eksodus 40:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+ Josua 18:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+
2 “Op die dag van die eerste maand,+ op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.+
18 Toe het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ aangesien die land nou voor hulle onderwerp was.+