Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Dit was die erfdele wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel in Silo+ voor Jehovah, by die ingang van die tent van samekoms,+ deur die lot as ’n besitting verdeel het.+ Toe het hulle opgehou met die verdeling van die land.

  • Josua 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en hulle het in Silo+ in die land Kanaän met hulle gepraat en gesê: “Jehovah het deur middel van Moses beveel dat stede aan ons gegee moet word om in te woon, tesame met hulle weivelde vir ons mak diere.”+

  • Josua 22:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasʹse teruggekeer en weggetrek van die ander kinders van Israel af, uit Silo, wat in die land Kanaän is, om na die land Giʹlead+ te gaan, na die land van hulle besitting waarin hulle hulle gevestig het op Jehovah se bevel deur middel van Moses.+

  • Rigters 21:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Uiteindelik het hulle gesê: “Kyk! Daar is van jaar tot jaar ’n fees van Jehovah in Silo,+ wat noord van Bet-El lê, oos van die grootpad wat van Bet-El na Sigem+ opgaan en suid van Leboʹna.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel