Rigters 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En in dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En ’n sekere Leviet het ’n ruk lank in die mees afgeleë dele van die bergstreek van Eʹfraim+ gebly. Na verloop van tyd het hy ’n byvrou+ uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem.
19 En in dié dae was daar geen koning in Israel nie.+ En ’n sekere Leviet het ’n ruk lank in die mees afgeleë dele van die bergstreek van Eʹfraim+ gebly. Na verloop van tyd het hy ’n byvrou+ uit Betlehem+ in Juda as sy vrou geneem.