Josua 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+ Rigters 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Verder het die kinders van Juda teen Jerusalem oorlog gevoer+ en dit ingeneem, en hulle het dit met die skerpte van die swaard geslaan, en die stad het hulle aan die vuur oorgegee.
28 en Sela,+ Ha-Elef en Jebuʹsi, dit wil sê Jerusalem,+ Giʹbea+ en Kirjat; veertien stede en hulle nedersettings. Dit was die erfdeel van die kinders van Benjamin volgens hulle families.+
8 Verder het die kinders van Juda teen Jerusalem oorlog gevoer+ en dit ingeneem, en hulle het dit met die skerpte van die swaard geslaan, en die stad het hulle aan die vuur oorgegee.