Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En die grens het opgegaan na die vallei van die seun van Hinnom,+ na die suidelike hang van die Jebusiete,+ dit wil sê Jerusalem;+ en die grens het opgegaan na die spits van die berg wat op die Hinnomvallei in die weste uitkyk, wat aan die noordelike einde van die Refaʹimlaagvlakte+ is.

  • Rigters 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die man het egter nie ingestem om die nag oor te bly nie, maar hy het opgestaan en weggegaan en gekom tot teenoor Jebus,+ dit wil sê Jerusalem;+ en die paar opgesaalde esels en sy byvrou en sy dienaar was by hom.

  • 1 Kronieke 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Later het Dawid en die hele Israel opgetrek na Jerusalem,+ dit wil sê Jebus,+ waar die Jebusiete+ die inwoners van die land was.

  • 2 Kronieke 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Uiteindelik het Salomo die huis van Jehovah begin bou+ in Jerusalem op die berg Moriʹa,+ waar Jehovah aan sy vader Dawid verskyn het,+ op die plek wat Dawid gereedgemaak het op die dorsvloer van Ornan,+ die Jebusiet.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel