4 Voordat hulle kon gaan lê, het die manne van die stad, die manne van Sodom, die huis omsingel,+ seun sowel as ou man, die hele volk in een oproerige skare.+
5 En die grondeienaars van Giʹbea het teen my opgestaan en die huis in die nag met kwade bedoelings teen my omsingel. Hulle het gemeen om mý dood te maak, maar my byvrou het hulle verkrag,+ en sy het uiteindelik gesterf.+