Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 34:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die seuns van Jakob het van die veld af ingekom die oomblik toe hulle dit hoor; en die manne het gekrenk gevoel en hulle het baie kwaad geword,+ want hy het ’n skandelike dwaasheid teen Israel begaan deur by Jakob se dogter te gaan lê,+ terwyl so iets glad nie gedoen behoort te word nie.+

  • Rigters 19:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Daarop het die eienaar van die huis na hulle toe uitgegaan en vir hulle gesê:+ “Nee, my broers,+ moet asseblief nie enigiets verkeerds doen nie, aangesien hierdie man in my huis ingekom het. Moenie hierdie skandelike dwaasheid begaan nie.+

  • Rigters 19:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En die manne wou nie na hom luister nie. Die man het derhalwe sy byvrou gegryp+ en haar na hulle toe uitgebring; en hulle het met haar gemeenskap begin hou+ en haar die hele nag lank tot die oggend toe bly misbruik,+ waarna hulle haar met dagbreek weggestuur het.

  • 2 Samuel 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy het egter vir hom gesê: “Nee, my broer! Moenie my verneder nie;+ want dit is nie gebruiklik om so iets in Israel te doen nie.+ Moenie hierdie skandelike dwaasheid begaan nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel