Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 26:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Dit was die seuns van Benjamin+ volgens hulle families, en hulle geregistreerdes was vyf-en-veertigduisend-seshonderd.+

  • Rigters 20:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het die kinders van Benjamin uit die stede bymekaargekom in Giʹbea om uit te trek om teen die kinders van Israel oorlog te voer.

  • Rigters 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, het in dié dae daarvoor gestaan+ en gesê: “Sal ek weer eens uittrek om teen die kinders van my broer Benjamin oorlog te voer of sal ek ophou?”+ Hierop het Jehovah gesê: “Trek op, want môre sal ek hom in jou hand gee.”+

  • Rigters 20:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En die manne van Israel het teruggekom na die kinders van Benjamin en het dié van die stad met die skerpte van die swaard geslaan, mens sowel as mak dier en alles wat gevind is.+ Ook al die stede wat gevind is, het hulle aan die vuur oorgegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel