Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het Moses gekom en vir die volk al die woorde van Jehovah en al die regterlike beslissings vertel,+ en die hele volk het met een stem geantwoord en gesê: “Al die woorde wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+

  • Eksodus 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Hier is die bloed van die verbond+ wat Jehovah met julle gesluit het met betrekking tot al hierdie woorde.”

  • Eksodus 34:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Skryf hierdie woorde vir jou op,+ want ooreenkomstig hierdie woorde sluit ek ’n verbond met jou en Israel.”+

  • Deuteronomium 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die kinders van Israel te sluit in die land Moab, benewens die verbond wat hy met hulle in Horeb gesluit het.+

  • Josua 23:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 omdat julle die verbond van Jehovah julle God oortree wat hy julle beveel het, en omdat julle ander gode gaan dien het en julle voor hulle neergebuig het.+ En Jehovah se toorn sal beslis teen julle ontvlam,+ en julle sal beslis gou vergaan uit die goeie land wat hy aan julle gegee het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel