16 Uit al hierdie manskappe was daar sewehonderd uitgesoekte manne wat links was.+ Elkeen van hulle kon ’n klip op ’n haar slinger+ en het nie gemis nie.
2 gewapen met die boog, wat die regterhand en die linkerhand+ gebruik het met klippe+ of met pyle+ in die boog.+ Hulle was van die broers van Saul, uit Benjamin.