Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Benjamin sal bly verskeur soos ’n wolf.+ In die oggend sal hy die verowerde dier eet en in die aand sal hy buit verdeel.”+

  • 1 Samuel 17:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En hy het sy staf in sy hand geneem en uit die stroomvallei vir hom die vyf gladste klippe gekies en dit in sy herdersak gesit, wat vir hom as ’n houer gedien het, en sy slinger+ was in sy hand. En hy het na die Filistyn toe begin kom.

  • 1 Samuel 17:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Toe het Dawid sy hand in sy sak gesteek en ’n klip daaruit geneem en dit geslinger, sodat hy die Filistyn in sy voorkop getref het+ en die klip in sy voorkop ingedring het, en hy het op sy gesig op die aarde geval.+

  • 1 Kronieke 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 gewapen met die boog, wat die regterhand en die linkerhand+ gebruik het met klippe+ of met pyle+ in die boog.+ Hulle was van die broers van Saul, uit Benjamin.

  • 2 Kronieke 26:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Ussiʹa het vir hulle, vir die hele leër, skilde+ en lanse+ en helms+ en pantsers+ en boë+ en slingerklippe+ bly gereedmaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel