15 En onmiddellik nadat Giʹdeon die vertelling van die droom en sy verklaring gehoor het,+ het hy begin aanbid.+ Daarna het hy na die kamp van Israel teruggekeer en gesê: “Staan op,+ want Jehovah het die kamp van Miʹdian in julle hand gegee.”
47 En hierdie hele gemeente sal weet dat Jehovah nie met swaard en ook nie met spies red nie,+ want die stryd behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle in ons hand gee.”+