Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Hierop het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah sy aandag+ op die kinders van Israel gerig het en dat hy hulle ellende gesien het,+ het hulle gebuig en hulle neergewerp.+

  • 2 Kronieke 20:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Dadelik het Joʹsafat laag gebuig met sy gesig na die aarde,+ en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het voor Jehovah neergeval om hulde aan Jehovah te bewys.+

  • Psalm 95:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+

      Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel