7 En die manne het hulle agternagesit in die rigting van die Jordaan by die driwwe,+ en hulle het die poort gesluit onmiddellik nadat dié wat hulle agternagesit het, daar uitgegaan het.
5 En Giʹlead het die Jordaandriwwe+ voor Eʹfraim beset; en wanneer die vlugtende manne van Eʹfraim gesê het: “Laat my deurgaan”, het die manne van Giʹlead vir elkeen gesê: “Is jy ’n Efraimiet?” Wanneer hy gesê het: “Nee!”