28 Toe het hy vir hulle gesê: “Volg my,+ want Jehovah het julle vyande, die Moabiete, in julle hand gegee.”+ En hulle het hom gevolg en die driwwe+ van die Jordaan teen die Moabiete beset, en hulle het niemand toegelaat om deur te gaan nie.
5 En Giʹlead het die Jordaandriwwe+ voor Eʹfraim beset; en wanneer die vlugtende manne van Eʹfraim gesê het: “Laat my deurgaan”, het die manne van Giʹlead vir elkeen gesê: “Is jy ’n Efraimiet?” Wanneer hy gesê het: “Nee!”