Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die manne het hulle agternagesit in die rigting van die Jordaan by die driwwe,+ en hulle het die poort gesluit onmiddellik nadat dié wat hulle agternagesit het, daar uitgegaan het.

  • Rigters 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe het hy vir hulle gesê: “Volg my,+ want Jehovah het julle vyande, die Moabiete, in julle hand gegee.”+ En hulle het hom gevolg en die driwwe+ van die Jordaan teen die Moabiete beset, en hulle het niemand toegelaat om deur te gaan nie.

  • Rigters 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En Giʹdeon het boodskappers na die hele bergstreek van Eʹfraim+ gestuur en gesê: “Trek af om Miʹdian te ontmoet, en beset voor hulle die waters tot by Bet-Bara en die Jordaan.” Toe is al die manne van Eʹfraim bymekaargeroep, en hulle het die waters tot by Bet-Bara en die Jordaan beset.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel