18 En wanneer Jehovah vir hulle rigters verwek het,+ was Jehovah met die rigter, en hy het hulle al die dae van die rigter uit die hand van hulle vyande gered; want Jehovah het spyt gevoel+ oor hulle gekerm weens hulle onderdrukkers+ en dié wat hulle rondgestoot het.
9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+