Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Met verloop van tyd het God hulle gekerm+ gehoor,+ en God het aan sy verbond met Abraham, Isak en Jakob gedink.+

  • Rigters 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die kinders van Israel het tot Jehovah begin roep,+ want hy het negehonderd strydwaens met ystersense+ gehad, en hy het die kinders van Israel twintig jaar lank swaar onderdruk.+

  • 2 Konings 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Na verloop van tyd het Joʹahas die aangesig van Jehovah versag,+ sodat Jehovah na hom geluister het;+ want hy het die onderdrukking van Israel gesien,+ omdat die koning van Sirië hulle onderdruk het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel