Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en uit die stad het hy een hofbeampte geneem wat oor die krygsmanne bevel gevoer het, en vyf manne uit dié wat toegang tot die koning gehad het, wat in die stad gevind is; en die sekretaris van die leërhoof, wat die volk van die land opgeroep het, en sestig manne van die volk van die land, wat in die stad gevind is;+

  • 2 Kronieke 26:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Bowendien het Ussiʹa ’n strydmag gehad wat oorlog kon voer, dié wat in troepe+ vir krygsdiens uitgetrek het, volgens die getal van hulle registrasie+ deur die hand van Jeïel, die sekretaris,+ en Maäseʹja, die beampte, onder leiding+ van Hananʹja, een van die koning se vorste.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel