22 Later het die manne van Israel vir Giʹdeon gesê: “Heers oor ons,+ jy en jou seun sowel as jou kleinseun, want jy het ons uit die hand van Miʹdian gered.”+
11 En Jehovah het Jerubʹbaäl+ en Bedan en Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom verlos, sodat julle in veiligheid kon woon.+
32 En wat sal ek nog meer sê? Want die tyd sal my ontbreek as ek nog sou vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete,+