Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Wanneer jy uiteindelik in die land kom wat Jehovah jou God aan jou gee, en jy dit in besit geneem en daarin gewoon het,+ en jy gesê het: ‘Laat ek ’n koning oor my aanstel soos al die nasies wat rondom my is’,+

  • Rigters 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Eenkeer het die bome gegaan om ’n koning oor hulle te salf. En hulle het vir die olyfboom+ gesê: ‘Wees tog koning oor ons.’+

  • 1 Samuel 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar die saak was sleg in die oë van Samuel, aangesien hulle gesê het: “Gee ons tog ’n koning om ons te rig”, en Samuel het tot Jehovah begin bid.+

  • 1 Samuel 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe julle sien dat Nahas,+ die koning van die kinders van Ammon, teen julle opgetrek het, het julle vir my bly sê: ‘Nee, maar ’n koning moet oor ons regeer!’+ terwyl Jehovah julle God al die tyd julle Koning was.+

  • Hosea 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Waar is jou koning dan, sodat hy jou in al jou stede kan red,+ en jou rigters van wie jy gesê het: ‘Gee my tog ’n koning en vorste’?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel