27 En op die middaguur het Eliʹa die spot met hulle begin dryf+ en gesê: “Roep so hard soos julle kan, want hy is ’n god;+ want hy moet met iets besig wees, en hy het ontlasting+ en moet na die gemakhuisie gaan.+ Of miskien slaap hy en moet hy wakker word!”+