Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Het ek jou nie beveel nie?+ Wees moedig en sterk. Moenie sidder of verskrik wees nie,+ want Jehovah jou God is met jou waar jy ook al gaan.”+

  • Rigters 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En sy het gestuur en Barak,+ die seun van Abinoʹam, uit Keʹdes-Nafʹtali+ laat roep en vir hom gesê: “Het Jehovah, die God van Israel, nie die bevel gegee nie? ‘Gaan, en jy moet jou oor die berg Tabor+ versprei, en jy moet tienduisend man uit die kinders van Nafʹtali+ en uit die kinders van Seʹbulon+ saam met jou neem.

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel