2 Jy mag die menigte nie volg met bose oogmerke nie;+ en jy mag in ’n geskil nie so getuig dat jy saam met die menigte afwyk om die reg te verdraai nie.+
28 Toe die manne van die stad soos gewoonlik vroeg in die oggend opstaan, kyk! toe was die altaar van Baäl afgebreek en die heilige paal+ wat daar langsaan was, afgekap en die tweede jong bul geoffer op die altaar wat gebou is.