Psalm 121:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Kyk! Hy sal nie lomerig wees of aan die slaap raak nie,+Hy wat Israel bewaar.+ Psalm 135:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ore het hulle, maar hulle kan na niks luister nie.+Ook is daar geen gees in hulle mond nie.+ Jesaja 40:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+
28 Het jy dit nie te wete gekom of het jy dit nie gehoor nie?+ Jehovah, die Skepper van die eindes van die aarde, is ’n God tot onbepaalde tyd.+ Hy raak nie moeg of afgemat nie.+ Daar is geen deurgronding van sy verstand nie.+