Spreuke 29:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+ Matteus 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+ Romeine 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+
23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+
16 Julle moet dieselfde gesindheid teenoor ander hê as teenoor julleself;+ moenie hoë dinge bedink nie,+ maar word saam met die nederige dinge gelei.+ Moenie in julle eie oë verstandig word nie.+