Spreuke 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Die verwagting van die regverdiges is ’n vreugde,+ maar die hoop van die goddeloses sal vergaan.+ Spreuke 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+
2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+