Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 112:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die goddelose sal dit sien en hom beslis vererg.+

      ש [Sjin]

      Hy sal op sy tande kners en wegsmelt.+

      ת [Tau]

      Die begeerte van die goddeloses sal vergaan.+

  • Spreuke 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wanneer ’n goddelose mens sterf, vergaan sy hoop;+ en selfs verwagting wat op mag gegrond is, het vergaan.+

  • Matteus 25:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 En hulle sal weggaan, die ewige vernietiging+ in, maar die regverdiges die ewige lewe+ in.”

  • 2 Tessalonisense 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Húlle sal as regterlike straf+ ewige vernietiging+ ondergaan, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy krag af,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel