Psalm 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarom is my hart bly, en my heerlikheid is geneig om vreugdevol te wees.+Ook sal my vlees in veiligheid woon.+ Romeine 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 deur wie ons ook deur geloof ons toegang verkry het+ tot hierdie onverdiende goedhartigheid waarin ons nou staan; en laat ons ons verheug, op grond van hoop+ op die heerlikheid van God. Romeine 12:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Verbly julle in die hoop.+ Volhard onder verdrukking.+ Hou vol met gebed.+
9 Daarom is my hart bly, en my heerlikheid is geneig om vreugdevol te wees.+Ook sal my vlees in veiligheid woon.+
2 deur wie ons ook deur geloof ons toegang verkry het+ tot hierdie onverdiende goedhartigheid waarin ons nou staan; en laat ons ons verheug, op grond van hoop+ op die heerlikheid van God.